Hier vier ek vreugde in oorvloed. Pure genot in alle daagse mooi. Jy is so welkom!
Nederig in natuur Uitspattig in eenvoud Pronkerig sonder probeer of voorgee, Onverdiend,...
Soos die veld om my uitspan voel ek hoe my wêreld rustig...
In beginsel, van pure natuur toestemming om oor te begin om gister...