Collection: Afrika
Soos die veld om my uitspan voel ek hoe my wêreld rustig word,
asof al my onsekerhede wat so oorweldigend intens gevoel het, die vlaktes in hardloop.
Losgelaat en vry, verdamp my bekommernisse soos mis voor die Afrika-son.
-
Springbok Koppie
Regular price R 1,250.00Regular priceSale price R 1,250.00 -
Wanneer ek u hemele aanskou
Regular price R 2,100.00Regular priceSale price R 2,100.00 -
Gonarezhou, Zimbabwe
Regular price R 1,250.00Regular priceSale price R 1,250.00