1
/
of
0
Lené Pienaar Art
Springbok Koppie (30x30cm)
Springbok Koppie (30x30cm)
Regular price
R 1,250.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,250.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Acrylics on Canvas
Vir die eerste ~20jaar van my lewe het ons elke Junie vakansie in die Noordkaap gaan kuier by my pa se ouers en familie wat daar woon. Daar is min dinge so lekker soos langpad ry. Die rus, die stilte, die kliphard saamsing, die padkos (soos net my ma kan) die bewondering van hoe die natuurskoon verander soos die kilometers optel. Al die herinneringe spoel terug as ek na hierdie prentjie kyk. Spasie om diep asem te haal.