Skip to product information
1 of 2

Lené Pienaar Art

Gonarezhou, Zimbabwe

Gonarezhou, Zimbabwe

Regular price R 1,250.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,250.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Acrylic on Canvas

30x30 cm 

Soos die veld om my uitspan voel ek hoe my wêreld rustig word, asof al my onsekerhede wat so oorweldigend intens gevoel het, die vlaktes in hardloop. Losgelaat en vry, verdamp my bekommernisse soos mis voor die Afrika-son.

View full details